Brosbrood

Brosbrood

Brosbrood is 'n tradisionele Skotse koekie wat met een deel wit suiker, twee dele botter en drie dele meel gemaak word. Ander bestanddele soos gemaalde rys of mielieblom word soms bygevoeg om die tekstuur te verander.


Developed by StudentB